CAPS GET 7 – AFRIKAANS HUSTAAL – TERM 1 – WEEK 5 and 6

1. Luister en Praat

Luister- en Praatstrategieë
Gesprek oor drama:
• Neem deel aan informele gesprekke oor eenvoudige onderwerpe.
• Gebruik korrekte register.
• Handhaaf die gesprek.
• Identifiseer kern- en ondersteunende gedagtes.
• Maak aantekeninge.
• Beantwoord vrae.

Gebruik onvolledige dialoë vir leerders.
Dialoog:
• Neem deel aan ’n dialoog.
• Gebruik gepaste taal.
• Reageer gepas.
• Pas gesprekskonvensies bv. beurtneming, toe.
• Gebruik gepaste liggaamstaal.

2. Lees en kyk

Literêre teks drama (een-bedryf/eenakter)
• Belangrikste kenmerke van ’n letterkundige teks soos karakter, karakterisering, intrige, konflik, agtergrond, ruimte, verteller en tema.

Die leesproses:
• Pre-lees (Lei die teks in).
• Tydens lees (kenmerke van die teks).
• Post-lees (beantwoord vrae, vergelyk, kontrasteer, evalueer).

Poësie
Belangrikste kenmerke van ’n gedig:
• interne struktuur van ’n gedig soos beeldspraak/stylfigure, rym, ritme;
• uiterlike bou van ’n gedig soos reëls, strofes, tipografie;
• figuurlike betekenis;
• atmosfeer;
• tema en boodskap.

Lees en kyk vir begrip (strategieë):
• Vluglees en soeklees.
• Aandagtige lees:
– voorspelling;
– afleiding van betekenis van onbekende woorde deur die gebruik van woordaanpakvaardighede.
• Kritiese taalbewustheid.

3. Skryf en aanbied

Skryf ’n dialoog, opvoering van drama
• Vereistes t.o.v. formaat, styl, perspektief.
• Teikengehoor, doel en konteks.
• Gepaste woordkeuse.
• Gepastheid van bepaalde uitdrukkings.
• Vrye uitdrukking.

Fokus op die skryfproses:
• Beplanning.
• Konsep.
• Hersiening.
• Redigering.
• Proeflees en aanbieding van finale konsep.

4. Taalstrukture en -konvensies

Woordvlakwerk: soortname, infinitiewe werkwoorde, voornaamwoorde, besitlike voornaamwoorde

Sinsvlakwerk: enkelvoudige sinne stelsinne, teenwoordige tyd, verlede tyd, ontkenning.

Betekenisleer en woordeskatuitbreiding: sinonieme, antonieme, idiomatiese uitdrukkings, spreekwoorde

Lees- en skryftekens: dubbelpunt, oop en geslote aanhalings, uitroeptekens,vraagtekens1

Questions