CAPS GET 7 – AFRIKAANS HUISTAAL -TERM 2 – WEEK 1 and 2

 1. Luister en praat 

Luister- en Praatstrategieë
Luister met begrip:
• Verduidelik die luisterproses.
• Maak aantekeninge.
• Beantwoord vrae.

Vertel ’n storie:
• Karakterbeelding.
• Taalgebruik.
• Liggaamstaal.
• Interpretasie van stemming, stemtoon, atmosfeer, tydlyn, ironie en slot.

2. Lees en kyk 

Literêre teks soos jeugroman/drama
• Belangrikste kenmerke van letterkundige teks soos karakter, karakterisering, intrige, konflik, agtergrond, ruimte, verteller en tema.

Die leesproses:
• Pre-lees (Lei die teks in).
• Tydens lees (kenmerke van die teks).
• Post-lees (beantwoord vrae, vergelyk, kontrasteer, evalueer).

Lees en kyk vir begrip (gebruik geskrewe en/of visuele teks soos strokiesprente):
• Vluglees.
• Soeklees.
• Aandagtige lees.
• Maak afleidings (karakters, ruimte, milieu, boodskap).
• Afleiding van betekenis van onbekende woorde deur woordaanpakvaardighede.
• Gevoelstaal.

3. Skryf en aanbied

Skryf ’n verhalende opstel:
Konvensies van ’n paragraaf:
• Onderwerpsin van die paragraaf.
• Kern en ondersteunende gedagtes.
• Logiese opeenvolging van paragrawe.
• Gebruik van voegwoorde vir samehang.
• Gebruik ’n verskeidenheid van sinsoorte, -lengtes en –strukture.

Fokus op die skryfproses:
• Beplanning.
• Konsep.
• Hersiening.
• Redigering.
• Proeflees en aanbieding van finalekonsep.

4. Taalstrukture en -konvensies

Woordvlakwerk: samestellings, onderwerp en gesegde, letterlike en figuurlike gebruik van sommige soortname, infinitiewe werkwoorde

Byvoeglike naamwoorde: trappe van vergelyking

Sinsvlakwerk: enkelvoudige sinne; stelsinne; teenwoordige tyd, verlede tyd

Betekenisleer en woordeskatuitbreiding: sinonieme, antonieme, letterlike en figuurlike betekenis, gevoelstaal

Lees- en skryftekens: punt, komma, uitroepteken, vraagteken

Questions