CAPS GET 7 – AFRIKAANS HUISTAAL -TERM 2 – WEEK 7 and 8

1. Luister en praat 

Luister- en Praatstrategieë
Rolspel-drama:
• Neem ’n rol aan.
• Gebruik gepaste taal.
• Gebruik gesprekskonvensies.
• Gebruik gepaste liggaamstaal.

Ondersoek van rolspel:
• Stel vraelys op.
• Gebruik gesprekskonvensies.
• Gebruik gepaste taal.
• Lewer verslag oor bevindings.

2. Lees en kyk 

Lees letterkundige teks soos drama/roman:
• Belangrikste kenmerke van letterkundige teks soos karakter, karakterisering, intrige, konflik, agtergrond, ruimte, verteller en tema.

Die leesproses:
• Pre-lees (Lei die teks in).
• Tydens lees (kenmerke van die teks).
• Post-lees (beantwoord vrae, vergelyk, kontrasteer, evalueer).

3. Skryf en aanbied 

Skryf ’n dramaresensie
Konvensies van ’n paragraaf:
• Onderwerpsin van die paragraaf.
• Kern en ondersteunende gedagtes.
• Logiese opeenvolging van paragrawe.
• Gebruik van voegwoorde vir samehang.
• Gebruik ’n verskeidenheid sinsoorte, -lengtes en –strukture.

Fokus op die skryfproses:
• Beplanning.
• Konsep.
• Hersiening.
• Redigering.
• Proeflees en aanbieding van finale konsep.

4. Taalstrukture en -konvensies

Woordvlakwerk: koppelwerkwoorde, hulpwerkwoorde

Sinsvlakwerk: lydende en bedrywende vorm

Betekenisleer en woordeskatuitbreiding: sinonieme, antonieme, letterlike en figuurlike betekenis

Lees- en skryftekens: koppelteken, aanhalingstekens, vraagteken, komma, punt

Questions