CAPS GET 7 – AFRIKAANS HUISTAAL -TERM 3 – WEEK 1 and 2

1. Luister en praat 

Luister- en Praatstrategieë
Luister met begrip oor hoe om ’n vorm/vraelys te voltooi:
• Oefen die luisterproses.
• Maak aantekeninge.
• Beantwoord vrae.

Verskillende vorme van mondelinge kommunikasie oor die gebruik van ’n vraelys of vorm.
Forum-/paneelbesprekings:
• Kies ’n onderwerp.
• Deel idees.
• Neem beurte en luister aandagtig.
• Vul gapings.
• Gebruik gesprekskonvensies om bespreking vol te hou.

Lees en kyk

Lees ’n teks oor die belangrikheid van ’n vraelys en hoe om dit te voltooi:
• Inligting benodig.
• Taalgebruik.
• Handtekening.

Die leesproses:
• Pre-lees (Lei die teks in).
• Tydens lees (kenmerke van die teks).
• Post-lees (beantwoord vrae, vergelyk, kontrasteer, evalueer).

Lees en kyk vir begrip:
• Vluglees.
• Soeklees
• Aandagtige lees.
• Maak ’n opsomming van die belangrike feite.
• Visualisering.
• Maak afleidings.
• Betekenisleer en woordeskatuitbreiding.

3. Skryf en aanbied 

Transaksionele tekste soos die voltooiing van vraelyste of vorms:
• Volg instruksies.
• Voorsien korrekte inligting op die vraag.
• Gebruik gepaste taal.

Fokus op die skryfproses:
• Beplanning.
• Konsep.
• Hersiening.
• Redigering.
• Proeflees en aanbieding van finale konsep.

4. Taalstrukture en -konvensies

Woordvlakwerk: soortname, versamelname; bywoorde van wyse en tyd, byvoeglike naamwoorde

Sinsvlakwerk: byvoeglike en bywoordelike sinne, saamgestelde sinne

Betekenisleer en woordeskatuitbreiding: sinonieme, antonieme, homonieme

Lees- en skryftekens: vraagteken, ellips, gebruik van hoofletters, koppelteken
Afkortings, verkortings en akronieme

Questions